Titel: Wenners: Julie Oop en nuwe projek
Deur Anze

WENNERS:
Baie geluk aan die volgende lede
GEDIGTE:
1 ste plek: Viooltjie met Waar die gompou vlieg
2 de plek: Viooltjie met Limpopo onbegrens
3 de plek: Anzé Bezuidenhout met In die begin
EERVOLLE VERMELDINGS:
Epimetheus met Masochisme is ‘n wintergewas
Francois Meyer met Ontploffing van Vryheid
Anzé Bezuidenhout met My bastion
Viooltjie met Die lig in die donker
Caren Kearley met Om andersom te bid
VERHALE:
1 ste plek: Ronel Janse van Vuuren met Die donker muse
Baie geluk aan hierdie 6 lede
Projekbestuurder
Viooltjie
Baie dankie vir julle harde werk, IM en Anze. Ek waardeer die geleentheid om deel te neem. Geluk ook aan al die ander wenners 🙂