Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ydel

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 27 Junie 2020 Aantal woorde: 72 25 Kere gelees Hou van

môre gaan ek dit doen
dit wat ek nog altyd wou doen
ouer-as-ou mense sê : as die Here wil
hoe jonger hoe meer ydel en wulps
kom ons gedagtes oor die lug
gister bestaan nie meer
vandag is goor
môre is alles
kom ons
tot
inkeer
is dit soms
met ‘n harde
knal van pyn
wat slegs tyd
onder kan kry
gaande-weg
leer ons
lewe is
harde
leermeester

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 844
Kommentaar telling: 119

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 39 gaste aanlyn

Bydrae Totale