Jongste aktiwiteit:

Yachal

Dis in die staar na die horison
in die uitkyk oor die niet
teenwoordig as die hart die hemele bespied
dis smekend in reën gebede waar massas saamkom.
Dit groei en kry vlerke met die opstaan van die wind
die ding se naam is hoop, my kind.

©HMellet
21/11/2019




Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed