Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Wyse Chaos

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 6 Junie 2019 Aantal woorde: 30 61 Kere gelees Hou van

Weier om te bepaal
val terug in
chaos….
plan so bepaal
word aksie.

Die jonges
in alle ouderdomme,
on ag wysheid
slaan waarheid
totdat,
wysheid weg taan
in die nou.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 106 gaste aanlyn

Bydrae Totale