Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: wraak

Deur coen vollgraaff
Datum gepubliseer: 15 Februarie 2019 Aantal woorde: 61 286 Kere gelees 1

jannetjie -piet se bicycle klop-klop
al langs die donker pad

hys dronk in sy kop

vanaand gaan die poppe roer

wraak sit soet-stil in sy bors
want daai slegte jan slang
het gister-aand
so hoor hy
toe die maan skeef-kop lè

op die dansvloer by bo-krans
glad riel-riel

en binne-boud

met sý kopdoek rosie gedans.

van coen vollgraaff
coengroenkloof@gmail.com




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 5
Kommentaar telling: 0

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale