Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Woorde van goedheid

Deur Palet
Datum gepubliseer: 30 April 2018 Aantal woorde: 56 367 Kere gelees 5

Wit lyk die lug
hier waar ek staan en kyk
hoe die boompie
se blare verblyk

Hoe hulle afteimel na die grond
hoe die takke yl word
wanneer die stilkoue oor hulle streel
en alles vaal poleer

Uit die smeltkroes van U lyding
bring U vir my genesing
vandag se tydelikheid
is mŏre se werklikheid




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    30 April 2018

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2018 – Paasfees projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 336
Kommentaar telling: 347

Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 108 gaste aanlyn

Bydrae Totale