Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Woonstelle

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 4 Junie 2019 Aantal woorde: 36 111 Kere gelees Hou van

Is dit altyd beter,
om hoogste te gaan
as hoog reeds hoër is?

mure, vensters alles
dieselfde.
ego van die boonste
al verskil.

mense stilstaande
lego mannetjies,
beweeg vloeiende
vul die leegtes
in trae ritme.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 51 gaste aanlyn

Bydrae Totale