Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Woonstelle

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 Oktober 2020 Aantal woorde: 35 36 Kere gelees 3

Altyd beter
om hoogste te wees
al is hoër reeds hoog.

mure, vensters alles
dieselfde
die ego van die boonste
is al verskil.

stilstaande lego mannetjies
beweeg steriel
vul hul leegtes
in trae ritme.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 433
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 56 gaste aanlyn

Bydrae Totale