Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: wondere

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 27 April 2019 Aantal woorde: 69 313 Kere gelees 2

met elke dagbreek
gebeur daar wondere op my duin
elke nuwe son verligte dag is ‘n wonder
elke vars seelug-asemteug wat ek in neem
elke helder gedagte wat deur my brein spoel
die geluid van golwe wat breek en bars
geluid van voëls is musiek op my oor
kleure en geure van die plante-ryk
wondere gebeur daagliks om my
mense ervaar verdwaas
en geniet Sy
wondere

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 584
Kommentaar telling: 82

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 76 gaste aanlyn

Bydrae Totale