Jongste aktiwiteit:

Winternag

Sneeuvleis bedek dor vertrekte takke
met vertroosting op n weder lewe,
terwyl vlokke n reinwit mat strooi
waar grond na dors gesmag het.

Grou hang die lug om die houtgemaakte huis
waar die helder lig wink om hitte te vind.
Welkomend aan ieder
wat sy snoesig wil deel.

Volg die gallop van perd in n spoor,
vasgetrap op padjie gevorm tussen walle van sneeu
met verkluimde siel toegewikkel in n jas.
Terwyl wasem asem sy bestaan bevestig.
Paula Paxton©




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed