Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Winterkoms

Deur Carla Visser
Datum gepubliseer: 30 November 2017 Aantal woorde: 47 431 Kere gelees 17

blaas jou grassade
van die Ooste tot Weste
oor dorre rooi grond

heil die winterkoms
laat kabbelende strome
sag suis in kraters
en wild waai jou kou’ winde
deur bome en ou blomme

strooi jou doodsblare
van die Noorde tot Suide
langs lopende waters

(HAIKOE-TANKA-HAIKOE)

© Carla Visser
28.11.2017




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    30 November 2017

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2017 – Oop projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 48
Kommentaar telling: 19

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 55 gaste aanlyn

Bydrae Totale