Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Wintergriep – Brons

Deur Amanda
Datum gepubliseer: 19 Junie 2019 Aantal woorde: 43 180 Kere gelees Hou van

Winter se ysige vingers sluit
om die warmte van my asem.
Skeur die voltros lewegewers
uit die holte van my bors.
My liggaam bol in embrio beskerming
teen die spasm van my lyf,
Stadig verloor ek die stryd
teen die winter se wreedheid.




TEMAS
4 Kommentaar
  1. Amanda

    19 Junie 2019

    verskoon asb. ek bly vergeet om BRONS by te sit. Ai die ouderdom darm

  2. Anze

    19 Junie 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2019 projek

  3. Loretta Szikra

    20 Junie 2019

    Hoe slaan jy die spyker op die kop. Ek dink ek het die stryd teen die winterfeeks se aanslag lankal verloor. Ek kan glad nie in die koue funksioneer nie en is so passief soos n baksteen. Dis aaklig.- kie koue meen ek.

  4. Amanda

    20 Junie 2019

    Dankie vir jou saamlees Loretta. ek vries behoorlik. Pynlike winter die

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 34
Kommentaar telling: 20

Ouma van Vier woelwaters. Ma van 5 (2 stief) en vrou van 'n wonderlike Godsman. Woon tans in Alberton. Skryf is my uitlaatklep. My hart bloei ink op papier.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 125 gaste aanlyn

Bydrae Totale