Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Winter Wind

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 16 Februarie 2020 Aantal woorde: 51 25 Kere gelees Hou van

Die wind
waai deur
mens en dier, alle goed
in vroeë winter uur.

Die wind
waai reguit,
nie verwaart deur
mense velle, beeste boude en skurwe kranse
nou blou ontbloot
in ń koue oggend uur.

Die wind
stroop valsheid,
maak oop van boonste
tot laagste knoop
om jou sieljas
skoon te waai.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 227
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 60 gaste aanlyn

Bydrae Totale