Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: winter wind

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 27 Mei 2019 Aantal woorde: 59 125 Kere gelees 2

wind-verlore suis dit sag
tergende skeur geluide wat strek
suiende lugstrome wat hitte verwelk
na vriesende strepe koue lug wat krimp
winter is nie vir oumens se bene nie
rek en strek waar nie meer kan
trek stofstrepe oor teerpad
bring tolbosse in nuwe rat
kapsels in ystervark styl
maak omdraai traag
eensame gesuis
wat heimwee
opwek

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 559
Kommentaar telling: 78

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 60 gaste aanlyn

Bydrae Totale