Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Windgras

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 3 Junie 2019 Aantal woorde: 33 411 Kere gelees 1

Wind en Gras
vervleg
saam alleen
in die oop…

Winde loop tot…
sonder grens
onbeperk.

Gras staan tot…
droogte grens
beperk.

Wind en Gras
vervou verweef
in mooi kleed wat
staan en sweef.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 87 gaste aanlyn

Bydrae Totale