Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: wete

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 10 Oktober 2019 Aantal woorde: 35 51 Kere gelees 2

hoe gaan jy met die waarheid om
jy wat jou siel ontbloot in gedig en droom
leef jy jou droom deur jou lewe alom
of verlê jy die waarheid sonder om te skroom

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 664
Kommentaar telling: 104

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 113 gaste aanlyn

Bydrae Totale