Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Werk Makliker

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 6 Julie 2020 Aantal woorde: 49 77 Kere gelees 4

take lê
oneindig op elke lewenspad
met vele metodes, prosedures
in byna onverstaanbare tale.

stappe word uitgelê in skrif
met verwysings na wêreld wye web
om die taak so moeilik moontlik
te maak.

bou met modder stene
gras op pale as die dak
sonder instruksies
net gesonde verstand.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 38 gaste aanlyn

Bydrae Totale