Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Werk Klug

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 19 Maart 2020 Aantal woorde: 63 22 Kere gelees Hou van

In die onkunde van sweet
eelte seer hande
gebrande brein selle,
lê base versuip in
eie bevoorregtiglikheid
en eis lui antwoorde
sonder vrae.

Antwoorde beskou as
onverstandig sonder agtergrond
of in regte taal,
wysheid verwerp as
aftand, verkou verspoeg,
net vir harde werk
goed.

Loop weg
ondanks meerderwaardigheidswaan
luister na eie notas
vele bokse vol
in ongekloosterde vars wind
sonder versukelende
bondel dink.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 197
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 47 gaste aanlyn

Bydrae Totale