Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Wenners van die November (‘n Stem vir Gesondheid) projek

Deur Anze
Datum gepubliseer: 5 Desember 2016 Aantal woorde: 54 712 Kere gelees 11

Gedigte afdeling:

1.Anzé Bezuidenhout met Guillain-barré
2.Anzé Bezuidenhout met Genade van ‘n insulien naal’
3.Koekekranka met Alsheimer’s, demensie en verlies van geheue

Algemeen / Gorrel:

1.Agie met Liewe Pa

Rubrieke agdeling:

1.Arnold van Zyl met Ek bly nog ‘n vrou

Verhale afdeling:

1.Helena Mellet met Ouma se drome

Baie geluk aan hierdie 5 digters/skrywers!




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Viooltjie

    5 Desember 2016

    Baie geluk aan almal met julle weninskrywings 🙂

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 248
Kommentaar telling: 2774

Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 51 gaste aanlyn

Bydrae Totale