Titel: Wenners van die najaarsblom projek
Deur Anze

WENNERS: Najaarsblom projek
Gedigte afdeling:
Viooltjie met Pienk bloei die herfs
Palet met Wink die skemer skadu’s blink
Mariska Smit met Sysoen
Verhale afdeling:
1. Ronel Janse van Vuuren met Syns vir die najaarsblomme
Baie geluk aan hierdie 4 skrywers
Viooltjie
Weereens dankie vir die geleenthied om deel te neem, Anze. Dit word baie waardeer 🙂