Titel: Wenners: Oktober 2017 – Fees projek
Deur Anze

Baie geluk aan die volgende lede
GEDIGTE:
1 ste plek: Viooltjie met ‘n Feesmaal
2 de plek: Loretta Szikra met Ek wou nee sê – maar ek het nie
3 de plek: Anzé Bezuidenhout met Heilige fees, Caren Kearley met Jolyt en Estelle Rubow met Dagbreek oor Brandberg
VERHALE:
1ste plek: Ronel Janse van Vuuren met Die blou fees
Baie geluk aan hierdie 6 lede
Projekbestuurder