Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: WENNERS: – INK gedenkbundel (Des & Jan projek)

Deur Anze
Datum gepubliseer: 2 Februarie 2017 Aantal woorde: 87 558 Kere gelees 9

Dit was een van die moeilikste projekte ooit om te beoordeel en ek, as moderator, wil elkeen bedank wat betrokke was vir die geweldige hoë standaard van al die inskrywings.

Baie geluk aan die volgende digters en skrywers!!

GEDIGTE:

1 ste: Anzé Bezuidenhout: Ligkaatser
2 de: Viooltjie: Verby die berge blou
3 de: Hermien Strumpher: Kolmanskop

VERHALE:

1 ste : Ammie Moon: Voetseen trek in die ou dae
2 de: Jaco Geldenhuys: Die wyse manne se geskenke
3 de: Ronel Janse van Vuuren: Die beskermer

Baie geluk aan hierdie 6 digters/skrywers

Inkgroete
Ink moderator




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Viooltjie

    11 Februarie 2017

    Baie geluk, Anze en al die ander wenners. Baie dankie IM vir jou baie harde werk. Dit word regtig waardeer 🙂

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 269
Kommentaar telling: 2996

Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 53 gaste aanlyn

Bydrae Totale