Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Weet

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 18 Oktober 2020 Aantal woorde: 26 52 Kere gelees 1

wysheid is
’n swart mossel rots
wat glowe sny.

water spoel spoeg
woel bang gespanne
oor die mossel vloer.

mossel punt bly
glanswit
gly na bo.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 68 gaste aanlyn

Bydrae Totale