Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: WEES JOUSELF

Deur VlooiBoynton
Datum gepubliseer: 5 Desember 2018 Aantal woorde: 77 49 Kere gelees 2

wees jouself is wat hulle sê
dan belowe hulle jy sal kry wat jy wil hê
ek staar dit in die oë weet dit is ʼn klug

maar hier waar ek staan voel dit so waar
ek versuip myself in ʼn gedig

met my een hand met die pen
en my ander hand op my been
kyk ek terug op my lewe en voel dit soos ʼn droom
tog so geseën
terselfdertyd so alleen

——ooo000ooo——
(© Kopiereg: Vlooi Boynton)




  • TEMAS
    4 Kommentaar
    1. Woordsmous

      Desember 5, 2018

      Pragtig! (Ek sien niks wat ‘n taalwaarskuwing nodig het nie?)

    2. Anze

      Desember 6, 2018

      Pragtige gedig, julle mag 3 gedigte, inskryf per maand projek.. .maw 3 inskrywings in elke afdeling bv gedigte, artikels, rubrieke, verhale, gorrels

      • VlooiBoynton

        Desember 6, 2018

        Dankie, jy sal dit in gedagte hou (Julle mag 3 gedigte, inskryf per maand projek)
        🙂

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 13
    Kommentaar telling: 13

    Ek bedryf my lewe intuïtief, en het dadelik geweet ek moet my gedagtes in gedigte toonset Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Mag ons nog lekker saam lag en huil

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 37 gaste aanlyn

    Bydrae Totale