Jongste aktiwiteit:

Wat ‘n Offer

Wat ‘n Offer

Waaraan, sal ons dan die lewe meet
het ons enigsins die waarde vergeet
ons ervaar, ons sien die lewe in die natuur
dit het smaak, dit is soet, dit is nie suur

die liefde vra dat jy offer
al kos dit jy land in n koffer
wat vra offer in die lewe van die mens
daar is ‘n resep, in die lewe se spens

die betandele is min, maar jy moet dit saai
aan die einde van die dag, sal jy dit maai
soms is die lewe mooi, soms is dit wreed
God se woord is dit wat ons ooreed

ons het liefde, vrede en lankmoedigheid
daarmee saam het ons blydskap en vriendelikheid
moet nooit vergeet van goedheid en sagmoedigheid
laastens is daar selfbeheersing en ons goedheid

wanneer gaan ons leer om onsself te beheer
met God se liefde is daar niks wat ons kan keer
vir ons het Hy, Sy lewe gegee, wat! ‘n offer?
in al hierdie dinge, word die sonde al hoe doffer

Kopiereg © Wilfred (Willy) Funchal




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed