Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Wat is die gevoel? (Brons)

Deur Paula Paxton
Datum gepubliseer: 16 Februarie 2021 Aantal woorde: 77 28 Kere gelees 5

Gevul met ruikers
en lekkergoed so soet,
pret in elke opsig
en oorvloed in jou goed.

Maar eerder

bystand as siekwees
sy kloue in jou skeur;
die dood amper wou wink
by jou tweemansdeur.

As woede kom skroei
oor verskille wat ons voel
en wanmoed se seer
oor jou hart kom spoel

maar vasstaan,

want liefde is gee en neem
al maak dit soms ook seer.
Want van onvoorwaarlik liefhê
is wat God se Woord my leer.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    16 Februarie 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2021 – Liefdes-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 86
Kommentaar telling: 4

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Historium Trust – Trotse borg van Ink dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 108 gaste aanlyn

Bydraes – Argief