Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Was Liedjie

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 5 Junie 2020 Aantal woorde: 40 150 Kere gelees 5

was die kleedjies
fyn stukkies onderklere
growwe werks pakke
in harmonie.

hanger die was
op verskeie lengtes, hoogtes
in vyf lyne met vier gatte
as blad musiek.

stryk die was
streel elke garring draad
bêre in lewenskas
as musiek.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 512
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 142 gaste aanlyn

Bydraes – Argief