Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Wakker Word

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 19 Oktober 2020 Aantal woorde: 44 45 Kere gelees 2

g kat krap
wekker gir gir
teen my kaalkop vas
drome maak
een een toe.

Hadidas skree
sit take in wegspring blokke
verwaar ń skoonkop
deur vroeë mis
breek die lig.

drome damp weg
take ontplof in sonneskyn
in deurmekaar koppe
vergaan gedagtes
in werklikheid.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 103 gaste aanlyn

Bydrae Totale