Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: waarheid vergissing verguising

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 18 Oktober 2020 Aantal woorde: 73 59 Kere gelees 3

in dae van nood en stryd
kom elke gesprek uit met nyd
leier vreet leier jakkalse kef en tjank
om ook ‘n stukkie van die lig te kan erf
jonk teen oud, mense raak benoud en skrik
ervare veterane bly stil oor vervloë oorloë
die wat weet wil niks vertel uit respek
lawaai is die dag se meetsnoer
hoe minder jy weet broer
hoe harder skreeu jy
verraad op die
draad

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1001
Kommentaar telling: 134

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 44 gaste aanlyn

Bydrae Totale