Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Waardigheid

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 24 September 2020 Aantal woorde: 43 49 Kere gelees 3

ons vra raad
in omdraai donker kamers
waar kundiges agter deure lag.

verwerp wete
kennis word onteien
onderneem die ondeurdagte.

klim die mure
val in die pad
na eie waarde.

loop jou pad
die rigting is duidelik
al wat kort is jou stap.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 28 gaste aanlyn

Bydrae Totale