Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Waardes

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 11 Junie 2019 Aantal woorde: 26 42 Kere gelees 2

Swart weerlig
oor wit papier,
skiet woorde
reën.

Swart goggatjies
op wit papier,
kak kollle.

Swart verstol
op wit papier,
wêrelde vol
sonder waarde.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 100 gaste aanlyn

Bydrae Totale