Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Waardes Bron

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 29 Junie 2020 Aantal woorde: 58 14 Kere gelees Hou van

voorgeslagte leef
ewig ingeploeg deur DNA
ingeprent op ń nuwe doek
as waarde.

baba oë voel
onmiddelike melk damp,
ń diep dons kombers
teen ma se hart.

die lewe looi dan
elke unieke gemoed
in gemeenskap leer
tot ń slaansak.

elke hart huppel
op eie ritme
jou lewens gang
het ń kaart.

behou jou pad
slaggate of babasag
ander uitwysings
is irrelevant.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 300
Kommentaar telling: 18

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 44 gaste aanlyn

Bydrae Totale