Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Waardes

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 28 Oktober 2020 Aantal woorde: 39 43 Kere gelees 1

Maslow, Herzberg tot huidige
teorieë in voorspoed giere
eet in eie bevrediging
dis lewenslus.

terwyl duisende vreet
aan honger pyne
in huise van karton
waar ubuntu heers.

teorieë het lae
supermark rak lewe
waarde lê
alleen in elke man.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 70 gaste aanlyn

Bydrae Totale