Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: waardering

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 7 April 2020 Aantal woorde: 43 56 Kere gelees 1

die mooi in mooi
is altyd aanvegbaar
minstens kreukbaar
begin punt vir argument
mooi kom tog deur die oog
van die waardeerder alleen
vir baie min beteken mooi
dieselfde as vir die ander
waardering vir mooi
is dalk ‘n beter
segswyse

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 822
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 75 gaste aanlyn

Bydrae Totale