Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Waarde

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 23 Oktober 2020 Aantal woorde: 22 36 Kere gelees 2

swart weerlig
oor wit papier
reën woorde.

swart goggatjies
op wit papier
skei kolle.

swart verstol
op wit papier
sonder waarde.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 49 gaste aanlyn

Bydrae Totale