Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: waar kamma vervaag

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 11 Mei 2019 Aantal woorde: 48 235 Kere gelees 4

waar die kamma-kamma bleek vertoon
in geel maanlig strepe met donker skaduwees
raak mense harte wees en begin hul vrees
verbeeldingskrag word afgestomp
beelde in media gratis verkoop
kinder harte verkwansel
vir drogbeelde vals
afdrupsels van
lui geslag
wat nie
meer
ouers is
of wil
wees

©Teárlach




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Kiekies

    13 Mei 2019

    Oijojoi. Sjoe!

  2. Tearlach

    14 Mei 2019

    Baie dankie vir jou saam lees Kiekies. Ek waardeer dit baie.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 664
Kommentaar telling: 104

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 79 gaste aanlyn

Bydrae Totale