Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vryvlug

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 8 Julie 2020 Aantal woorde: 65 72 Kere gelees Hou van

uithang hempie seuntjie
loop speel speel
sonder terug kyk
in ń bossie pad
tot oor ń walletjie,
waar die wildernis hom omhels.

in wye afrika
twee spoor padtjies
oor savana en woestyn wat
roep kyk die wild lê wyd
oor ń rand split die vryheid
in nog vier.

ons pad
is beperk
net soveel brandstof
vir vry droom en reis
in een lewe
so loop ook my kaart.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 64 gaste aanlyn

Bydrae Totale