Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vrybuiter

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 26 Julie 2020 Aantal woorde: 51 175 Kere gelees 8

My kind, jou hands ruik íena
groen sambreelboomblare
daar’s baard op jou are
en vuurhoutjies in jou hare

Ma, hy’t eers fyn tabakblare
met sy dik vingers afgestroop
stadig sy handgerolde zol gerook
en daarna met sy swart selotape
my rooi lipstiffie gespoil

hy’t my niks betaal vir my sexual toil.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 73
Kommentaar telling: 29

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 147 gaste aanlyn

Bydraes – Argief