Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vreemde Fotos

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 Julie 2020 Aantal woorde: 43 61 Kere gelees 2

fotos in muf koeverte
lê oop oog,
fluister en vertel stories
van vorige geslagte.

die universeel
sien ons skrefie dun
as lig puntjies hier en daar
in ń donker kol.

so sit geslagte
op en agter fotos,
ek is net ń pixcel
in dié skildery.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 220 gaste aanlyn

Bydrae Totale