Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: vrede

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 12 September 2020 Aantal woorde: 66 42 Kere gelees 1

wie kan praat van ware vrede
vrede in jou hart en siel
is ook jou verstand
versadig van stryd
vrede in jou hart
sonder enige spyt
min wat ek ooit ontmoet
kan so gesels oor hul vrede
die naaste daaraan het gekom
toe ou man reg voor sy dood praat
en saggies fluister sodat sy vrou hoor
“dit is volbring – die stryd is verby”

©Teárlach




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Barbara

    13 September 2020

    ai, ons almal soek daai vrede. Mooi geskryf

  2. Tearlach

    14 September 2020

    Baie dankie Barbara

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 937
Kommentaar telling: 131

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 32 gaste aanlyn

Bydrae Totale