Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: vrede

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 23 April 2019 Aantal woorde: 71 234 Kere gelees 4

winde waai oor my duin
dag en nag verstrooi dit stof
sandkorrels maal en sade verskyn
miswolke van fynbos blaartjies sif neer
winter in die wes kaap is so mooi
gees van verandering heers
ru onderbreek deur moord
barbarisme ongekend
dog herkenbaar so
eeue oue bloed
wat eerlik sy
ware kleure
vertoon
daar
is
tog
verskil
wat altyd
ware kleure
vertoon
Lig
en
duister
veg
vrede
is daar
niet

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 663
Kommentaar telling: 103

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 64 gaste aanlyn

Bydrae Totale