vooraand
as daar een ding is
waaraan my duin hierdie jaar
gewoond geraak het is dit verandering
telkens kom daar nuwe dinge wat gaan gebeur
ingrypende veranderinge wat mense lewens
byna onherstelbaar beskadig en wysig
is dit die begin van die einde
of gaan dit iewers eindig
op die vooraand
van nog een
stel nuwe
reëls
en
geite
wens ek
julle almal
vanaf my duin
‘n heerlike
nuwe era
toe
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.