Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Voor Drag

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 20 Oktober 2020 Aantal woorde: 48 31 Kere gelees 2

manlik vervat
in pakkie blou
ń rooi serp
versteek die vrou
in korrrekte mags drag.

verwerk na klets
in vooraf gepakte
getikte verslae
flits sekonde
waarhede.

onwelvoeglik gekleë
stotter onverpakte
wysheid deurmekaar
uit die maag
sonder wag.

sonder getikte papier
skrik ons wakker
kaal ore luister
hande klap
onbevange.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale