Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Voëlklip vs Victoria

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 22 Februarie 2020 Aantal woorde: 61 29 Kere gelees Hou van

Grond pad alleen
sny deur fynbos rant
wat grens aan storm water kant
mense staar alleen
oor donker water
met eie vuil skuim rante.

Die pad is plaveisel
met restaurant en roomysplek
langs ń surfer swel.
mense sit op dooie mens-banke
gedagtes daarop geplaatjie
as ń rus plekkie.

Water spoel
diep blou, onbevange
gevaarlik
alleen in kille natuur,
om die dooie
sit plekke.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 218
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 36 gaste aanlyn

Bydrae Totale