Jongste aktiwiteit:

Vlinder

Koel rond kokon
koen te koers
met vlerke gespits
vir die son

koers vas
‘n liefdesblom
eers oop
vlinder fladder

dis liefde die
met tyd

soos die son
agter die skadus
verdwyn

so ook die blom
en dan die vlinder
net weer
koel rond kokon

koen te koers
vlerke gespits
vir die son.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed