Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vlieg

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 3 Mei 2019 Aantal woorde: 24 215 Kere gelees 2

kon ek vlieg
om huis, veld
in een te ervaar

Heer

sou geen spoor laat
net ‘n wit poep smeer
op hierdie vaart

Heer.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale