Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: VIRUS VAN KRONE

Deur HelenaMellet
Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 Aantal woorde: 33 39 Kere gelees 3

onseker en verward, hande omhoog,
soekend en biddend na verlossing
van onder uit jou triomfboog.
In die holte van jou arm
ons tronk vir nou;
’n mensdom met hoop
in afwagting
saamgevou.

©HMellet




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Seirdna

    31 Maart 2020

    Mooi gedaan!

  2. Anze

    1 April 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 123
Kommentaar telling: 80

Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 70 gaste aanlyn

Bydrae Totale