Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vier siesoene wind

Deur Palet
Datum gepubliseer: 2 Augustus 2017 Aantal woorde: 64 124 Kere gelees 4

Hou my stywer vas
in die winter
die goudgeel son
se strale skyn koud
ӗrens in die verte
diep in die donker

In die die droë wind
hoor ek die lied van lente
my gedagtes draai en draai
om al vier seisoene

En in die skeiding
van winter tot somer
soek ek jou op ‘n plek
in die donker stil genade
van my lewe




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. Anze

      Augustus 2, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus – As die seisoene draai projek 

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 264
    Kommentaar telling: 310

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

    Gebruikers Aanlyn

    6 Lede, 116 gaste aanlyn

    Bydrae Totale