Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vier by Vier

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 27 Maart 2020 Aantal woorde: 38 20 Kere gelees 1

Klein ken manne
en groter egos
koop karre
met skuld.

Skakels en knoppe
sit blink op panele
met instruksies
hoe die onnodige
te kan
doen.

Verwaard vlieg gedagtes,
die nou te beheer
maar
sonder onmoontlike
instruksies
werk niks.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 224
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 76 gaste aanlyn

Bydrae Totale