Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: verwagtings kurwe

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 5 November 2019 Aantal woorde: 80 19 Kere gelees 1

met elke oggend stond
met die geur van boere troos
in sy droë mond sit hy op sy duin
vol verwagting vir ‘n rustige dag
met sagte deining wat rus skep
kan sy verwagtings kurwe
dalk verwesentlik word
daar is egter altyd
die wind om mee
rekening te hou
dit steek dalk
vinnig op
en waai
die
kurwe
skeef en krom
so skuif mens se
verwagtings kurwes
om soms glad nie naby
hul verwesentlikheidskurwe
uit te kom nie

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 664
Kommentaar telling: 104

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 138 gaste aanlyn

Bydrae Totale